Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 24

Thread: Printer problems in Joburg

  1. #11
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    635
    Distro
    Ubuntu 7.10 Gutsy Gibbon

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by RudolfMDLT View Post
    Sure! maar wie is hulle? dis net vir my interessant.
    Raai al die mense in Johannesburg / Pretoria / Centurion en jy's heel moontlik reg.

    Intel 3.2Ghz Prescott | 1024MB DDR2 533Mhz | Intel GEV915 Motherboard | GeForce 8600GT
    Registered Linux User #422029
    Name the next release Dodgy Duck!

  2. #12
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    GEORGE ZA
    Beans
    173
    Distro
    Ubuntu Development Release

    Re: Printer problems in Joburg

    selfs iemand in George ook!

  3. #13
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    635
    Distro
    Ubuntu 7.10 Gutsy Gibbon

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by chrismine View Post
    selfs iemand in George ook!
    Ons is jammer =D
    Intel 3.2Ghz Prescott | 1024MB DDR2 533Mhz | Intel GEV915 Motherboard | GeForce 8600GT
    Registered Linux User #422029
    Name the next release Dodgy Duck!

  4. #14
    Join Date
    Apr 2006
    Beans
    39

    Re: Printer problems in Joburg

    My donner!

    Lekker om so 'n bietjie Afrikaans in die plek te sien.

    Ek sit in Slaapstad, en geniet my Ubuntu-masjien moerse baie. Net 'n bietjie probleme met KAudioCreator op die oomblik.
    Mark Twain once said, I feel bad for the man that can't spell a word more than one way.

  5. #15
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    635
    Distro
    Ubuntu 7.10 Gutsy Gibbon

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by Hark3n View Post
    My donner!

    Lekker om so 'n bietjie Afrikaans in die plek te sien.
    Dis mos die hele punt! Keuse en localisation!
    Intel 3.2Ghz Prescott | 1024MB DDR2 533Mhz | Intel GEV915 Motherboard | GeForce 8600GT
    Registered Linux User #422029
    Name the next release Dodgy Duck!

  6. #16
    Join Date
    May 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    1,056
    Distro
    Ubuntu 10.04 Lucid Lynx

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by Hark3n View Post
    My donner!

    Lekker om so 'n bietjie Afrikaans in die plek te sien.

    Ek sit in Slaapstad, en geniet my Ubuntu-masjien moerse baie. Net 'n bietjie probleme met KAudioCreator op die oomblik.
    O bliksem! kyk hoe baie is da! dis kwai! EN die Forum filter nie al die lekker woorde nie! Great Sruff!
    My philosophy in life: If it's not broken, tweak it 'till it breaks.

  7. #17
    Join Date
    Aug 2005
    Beans
    5,990

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by RudolfMDLT View Post
    O bliksem! kyk hoe baie is da! dis kwai! EN die Forum filter nie al die lekker woorde nie! Great Sruff!
    Daar is altyd die 'report' button. Net omdat almal julle nie kan verstaan nie beteken dit nie dat julle nie julle self hoef te gedra nie. Bietjie kinderagtig, is dit nie ? Wat se beeld skep dit vir ander mense wat hierna toe kom ?

    Daar is 'n 'edit' button vir korreksies...

  8. #18
    Join Date
    May 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    1,056
    Distro
    Ubuntu 10.04 Lucid Lynx

    Re: Printer problems in Joburg

    Relax... Niemand het nog gevloek nie en niemand gaan begin common raak nie... Dit was net lekker om bietjie te kan AFRIKAANS praat. Ek dink nie die mense op die forum sal swaar taal regtig gebruik nie!
    My philosophy in life: If it's not broken, tweak it 'till it breaks.

  9. #19
    Join Date
    May 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    1,056
    Distro
    Ubuntu 10.04 Lucid Lynx

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by mips View Post
    Daar is 'n 'edit' button vir korreksies...
    Wat pla, dan sal ek my posts edit maar ek dink regtig nie dat enige iemand sal "in die gesig gevat" voel nie....
    My philosophy in life: If it's not broken, tweak it 'till it breaks.

  10. #20
    Join Date
    Jun 2006
    Location
    South Africa
    Beans
    635
    Distro
    Ubuntu 7.10 Gutsy Gibbon

    Re: Printer problems in Joburg

    Quote Originally Posted by RudolfMDLT View Post
    Wat pla, dan sal ek my posts edit maar ek dink regtig nie dat enige iemand sal "in die gesig gevat" voel nie....
    Ek dink mips het net probeer waarsku teen hand uit ruk.
    Intel 3.2Ghz Prescott | 1024MB DDR2 533Mhz | Intel GEV915 Motherboard | GeForce 8600GT
    Registered Linux User #422029
    Name the next release Dodgy Duck!

Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •